Jou soek resultate vir "trou"
-
20/6/2013
Kanye West wil trou
Kanye West wil so gou moontlik met Kim Kardashian trou. Nadat hul eersteling Saterdag in Los Angeles gebore is, wil die rapper (36) so gou moontlik begin beplan aan ’n troue met sy meisie…
-
20/6/2013
BLOG: Laaste sien van Catherine?
Dis soway ses weke voordat Kate geboorte skenk aan haar en William se eersteling. Wat wag die volgende paar weke op haar?
-
19/6/2013
Waar in die wêreld: 14 Junie 2013
Waar in die wêreld: 14 Junie 2013
-
18/6/2013
Beste kopies onder R130000
Is jy in die mark vir ‘n nuwe motor, maar jou begroting is maar knap? Wel, hier is drie opsies wat jy kan oorweeg.
-
18/6/2013
Ben Affleck: Drie kinders is genoeg
Ben Affleck het onthul hy wil nie sy kroos uitbrei nie en is tevrede met net drie kinders.
-
18/6/2013
Wat ’n woeste Game of Thrones!
Noudat die derde seisoen van die voortreflike Game of Thrones klaar is, wonder ons blogskrywer of sy al een is wat die nare Joffrey wil klap dat hy trek.
-
17/6/2013
Stem en wen ‘n Suzuki Swift!
Dis tyd vir 2013 se Huisgenoot-Tempo-toekennings! Watter Afrikaanse kunstenaars gaan vanjaar met die louere wegstap? Help hulle kies – groot pryse is op die spel!
-
15/6/2013
Blog van ‘n oud-Huisgenoot-man
André Brink was met sy aftrede ’n assistent-redakteur van Huisgenoot en deel staaltjies uit sy loopbaan.
-
14/6/2013
Kristen voel Katy het haar “verraai”
Kristen Stewart voel glo verraai omdat Katy Perry so baie tyd met haar eks Robert Pattinson deurbring.
-
14/6/2013
Ryan ’n ‘gelukkige alleenloper’
Ryan Seacrest het blykbaar vir sy vriende gesê hy is “enkellopend en dolgelukkig daaroor”, maar is tog in Los Angeles met ’n onbekende blondine gesien.












