Tennisspeler rats sonder arm, bene

tennis


Hy groet jou met die hotklou, want het hy net ’n stompie waar sy regterhand was.

’n Verskriklike ongeluk 14 jaar gelede het ook sy bene geëis, maar hy laat nie toe dat dit hom van stryk bring nie.

“As ek nie daardie ongeluk gehad het nie, sou ek nie vandag hier gesit het nie. Ek span dit in om my aan te spoor,” sê Lucas Sithole (26).

Hy is vandag die beste gestremde tennisspeler in die land.

Lees meer in die nuutste uitgawe.