Vrou in koma skenk geboorte

E-pos
Print

Didi (22) was vier maande swanger toe sy verlede Oktober, net 10 dae ná haar troue met Chris van der Merwe (24), beheer oor haar motor verloor het naby die dorpie Kaapsehoop in Mpumalanga.

Sy is uit die motor geslinger en het ernstige breinbeseringsopgedoen. Sedertdien is sy in ‘n koma in die hospitaal en niemand weet of sy ooit weer sal wakker word nie.

Intussen is die paartjie se eersteling ook gebore.

Lees meer oor hierdie bittersoet verhaal in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (19)


Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou.