Corlea: Tyd vir ‘n nuwe ek

corlea3


Die diagnose was ’n skok, maar tog was sy ook verlig.

Eindelik het Corlea Botha geweet waarom sy maar net nie gewig kan verloor nie, al oefen sy soos ’n besetene en eet sy gesond.

Sy het ’n onderaktiewe skildklier, het ’n internis gesê, selfs al kon bloedtoetse dit nie voorheen uitwys nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe wat nou op die rakke is.

Volg Huisgenoot op Twitter.