Eisj! Neels het ’n mooi slimkop

neels


In die houthuis ’n hanetree van die see staan ’n pakkerasie wat skrik vir niks.

Bokse staan hoog langs Neels van Jaarsveld se geliefde gholfsak opgestapel, slaggereed vir die reis Hoëveld toe.

Ons eisj-man van die bekende brandewynadvertensies is ná drie jaar in die Kaap op pad Johannesburg toe, terug na die stel van die sepie Binneland.

Binnekort gaan hy weer sy ding daarin doen as dr. Gideon Basson.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.