Eksklusief: Babaskok vir Adam Tas

adam3


Al lank voor die blye dag sewe maande gelede toe Adam Tas hoor hy gaan pa word, het hy al op ’n naam besluit. As hy ’n dogter het, sal hy haar Klara-belle noem, ’n naam wat hy in ’n boek gesien het.

Hy was in sy hele lewe nog nooit so opgewonde nie, maar ook nog nooit so bang nie, erken die sanger van Ben Bicycle.

Daar is tekens dat hul eersteling met ’n skaars afwyking, gebore kan word.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.