Eksklusief: Joe Niemand se sprokiestroue

niemand


Jy sou maklik kon wonder of die sprokiestroue eintlik ’n toneelstuk is.

In die goue winterson tussen die immergroen berge van die KwaZulu-Natalse Middelland lê die bruid en bruidegom hul troubeloftes af.

Dan stap hulle hand aan hand in ’n grondpaadjie af, so amper asof dit alles gerepeteer is.

Die bruidspaar is niemand anders nie as die gospelsanger Joe Niemand en die aktrise Lindi Victor, die bekende gesigte van die verhoogproduksie Ester, die Musical.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.