Hartebreker Dieter Voigt gaan trou



Ná hul eerste ontmoeting het Martelize van Niekerk (25) al opgewonde vir haar ma vertel sy gaan nog met Dieter Voigt trou.

Nou, ses jaar later, breek daardie dag op 15 Oktober aan.

In die nuutste uitgawe kuier ons saam met dié tweetjies by die Zevenwacht-wynlandgoed in Kuilsrivier.

Hulle deel ook baie goeie nuus met mens en vier dit met ‘n glasie lemoensap.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.