Kate blaas nuwe lewe in koninklike are

kate14


Daar is nuwe lewe in die verstokte Britse koninklike familie.

En die vars bries wat deur die stowwerige gange van Buckinghampaleis waai, is niemand anders nie as die sjarmante Kate, die grasweduwee van William, die Windsors se jong soldaatprins.

Terwyl William sy helikopter op militêre sendings ver van die huis af stuur, wen die hertogin van Cambridge die harte van die Britse publiek, wat nog onlangs erg verveeld was met die monargie.

Lees meer in die nuutste uitgawe.

Volg Huisgenoot op Twitter.