Lizz Meiring, koningin van komedie

lizz


Om Lizz Meiring te hoor kraai van die lag is ’n energie-inspuiting sonder weerga.

Smôrens vroeg is sy al op haar stukke en teen die derde koppie koffie begin jy wonder of dié formidabele vrou dan ooit afskakel.

Huisgenoot se Hannelie Booyens gesels prontuit met Lizz oor als wat lekker is en natuurlik die groot nuus dat sy Skouspel gaan aanbied saam met ‘n baie bekende nuusleser.

Lees meer in die nuutste uitgawe. 

Volg Huisgenoot op Twitter.