MasterChef: Kwaai Pete mak by sy huis

chef


Hy laat week ná week aspirantsjefs se broeke bewe wanneer hy hul skeppings proe op MasterChef South Africa.

Met sy kenmerkende boogvormige wenkbroue lyk Pete Goffe-Wood op die kassie soos ’n regte grompot, maar by die huis is dié bekroonde sjef so mak soos ’n lam, vertel sy vrou, Elize.

Lees meer in die nuutste uitgawe.

Volg Huisgenoot op Twitter.