Musiek haar terapie, sê Ronéll Erasmus

natasha1


VIER jaar lank het sy stoksielalleen hier op die Bosveld-plaas gewoon waarheen sy gevlug het toe alles net te veel vir haar geraak het. Dit was net sy en haar honde, en die hartseer ná ’n miskraam en toe ’n egskeiding.

“Musiek was in daardie donker tyd my terapie,” gesels die gospelsanger Ronéll Erasmus (45) openhartig. “Maar toe verskyn daar verlede jaar ’n ander terapeut op die toneel – in die vorm van ’n man,” voeg sy by en lag soos van ouds helder en onbevange.

Sy het haar lewensvreugde teruggekry, vertel sy dankbaar hier waar sy onder die bome op die terras sit.

Dis stil en rustig. Op die werf staan hoë bome om die dubbelverdieping-

Lees die volledige artikel in die Huisgenoot van 28 April 2011