Dirk praat oor sy Afrikaanse Gangnam

Untitled-4


Cool is iets wat Dirk van der Westhuizen nog nooit was nie, wat nog te sê supercool.

Trouens, op skool was hy so ontsettend uncool dat dit ’n tyd is wat hy liewer wil vergeet.

Daarom was dit vir Dirk soos déjà vu, soos die terugkeer van ’n bekende nagmerrie, toe die slegsêery op die internet begin.

“Hierdie ding gee my kanker,” was die eerste kritiek op sy musiekvideo, Supercool (Gangnam Style), wat hy gesien het.

“Dit laat my oë bloei,” het nog iemand geskryf.

Lees die res van Dirk se onderhoud in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke is.