Dis wanneer Steve en Janine trou…

stevejanine


Janine van der Vyver het Saterdag 11 Januarie op Facebook aangedkondig dat sy en Steve binnekort trou:

“Vandag kan ek uiteindelik die weke begin aftel op een hand… :-) )))”

Niemand is nog seker oor presies wanneer en waar die groot dag gaan wees nie, maar dat dit binnekort is, is gewis!