Donnalee in fliek oor liefde en drome

donna


Haar van is hoeka Roberts, en kyk ’n mens die krulkopskoonheid so, wil jy jou amper verstout en sê: Dié Donnalee kon net sowel die Hollywood-ster Julia Roberts se sussie gewees het.

Hulle is uit dieselfde lap gesny: die glimlag, die borrelende persoonlikheid en, les bes, daardie roesbruin lokke wat haar fyn gelaat omvou.

Boonop is Donnalee, wat ons as die sprankelende Annelie in 7de Laan leer ken het, deesdae nes Julia ’n silwerdoek-aktrise.

Lees meer in die nuutste uitgawe.