Eersteling vir Lieschen Botes

lieschen


Haar windverwaaide blonde hare, pruilmond en sexy lyfie het van haar die koningin van plaaslike swemdragmodelle gemaak.

En sy het behoorlik gesmeul as die Wonderbra-meisie. Nou gaan Lieschen Botes ma word!

“Ons het in Oktober uitgevind ek is swanger,” bevestig sy opgewonde oor die foon uit Welkom.

Sy en haar man, Rogerio Vieira, woon in dié Vrystaatse mynstad.

Lees meer in die Huisgenoot van 27 Desember.