Eksklusief: Baba, trouring vir Diaan

diaan


Die aktrise Diaan Lawrenson verwag! En dis nie die enigste groot nuus in die lewe van Paula van 7de Laan nie.

Sy gaan kansel toe – nie net op die stel van die gewilde sepie nie, maar ook in die werklike lewe.

Paula en haar TV-liefde, Altus, is pas getroud en nou het Diaan en Jody Abrahams, met wie sy al lank uitgaan, ook besluit dit is tyd om amptelik af te haak.

“Ons is besig met trouplanne. En ja, dis hoog tyd!”

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is.