Eksklusief: Kersviering by die Krugers

pippie


Raai wie’s die gelukkige meisie wat meer as 50 teddies en hope ander geskenke vir Kersfees kry?

Pippie, natuurlik! In haar vrolike wit Kersfeesrokkie lyk Pippie Kruger (3) na ’n feëprinses waar die klein brandslagoffertjie op die rusbank lê en alles met haar wakker blou ogies bekyk.

Sy glimlag en lyk gelukkig. Dis moeilik om te glo dieselfde kind het maande lank om haar lewe geveg en was van kop tot tone in verbande toegedraai nadat sy op Oujaarsaand verlede jaar deur ’n braaivleisvuur gebrand is.

Lees meer in die nuutste 27 Desember-uitgawe van Huisgenoot.