Eksklusief: Riana Nel verloof

riana


Haar gebede van jare gelede in die Kupferbergpas buite Windhoek het eindelik waar geword.

Riana Nel (31) het haar trouman ontmoet. En net ses maande ná daardie eerste ontmoeting, het Cornel de Beer die jawoord gevra.

Dit was die moeite werd om so lank te wag, vertel die gewilde sangeres.

“Ek het die Here vroeër al hoeveel keer gevra Hy moet my trouman bring, maar ek besef nou dis die wag werd.”

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.