Erik Holm wys sy meisie

huis


Toe ’n fratsongeluk hom vyf jaar gelede verlam, het die akteur Erik Holm gedink sy lewe is verby.

Daar in die rehabilitasiesentrum sou hy nooit kon dink hy sou eendag TV-kykers vermaak as die kwadrupleeg Rian Malherbe in die kykNET-sepie Binneland nie of dat hy uit sy rolstoel sou help met die regie en skryf van die treffer-musiekprent Liefling nie, waarin hy boonop ’n rolletjie vertolk het.

Nog minder dat hy die assistentregisseur sou wees van die musiekfliek Pretville.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.