Riaan Cruywagen terug op die kassie

RIAAN


Operasie RC vind vandag onder groot geheimhouding plaas.

Niemand mag weet wie RC is nie.

Niemand mag weet wat RC doen nie. Want RC is Riaan Cruywagen en die nuus dat hy teruggaan TV toe, sal vinniger as die Afrikaanse nuus om sewe versprei.

Lees verder in die Huisgenoot van 7 Februarie.