Siek Jimmy Abbott skud 230 kg af

Jimmy


Als aan hom is groot, van sy no. 14-cowboystewels tot sy 5XL-T-hemp.

Dan is daar Jimmy Abbott se stem. Dit dawer deur die sitkamer toe hy uitbars van die lag.

Die oudbokser se glimlag strek van oor tot oor, groot en vriendelik.

Maar dis sy hart en joviale persoonlikheid wat die grootste is aan hierdie blok van ’n man. “Dis my cherrie, Annette.

My kondensmelkblikkie,” stel hy sy vrou van die afgelope nege jaar voor by hul huis in Heidelberg, Gauteng.

Lees meer in die huisgenoot van 20 Desember.