Tien sexyste sepiemanne

sexy


Huisgenoot se Facebookvriende het ons gehelp om die 10 sexyste manne op die kassie te kies, en hulle gesels hier oor hul geite en giere.

Wat ’n fees vir die oog in die vakansietyd!

Van Binneland se dokters tot 7de Laan se sexy outjies, ons het hulle onder vier-oë gekry en ‘n paar lekker vrae gevra.

Sien ook die prag-foto’s en presies wie die top-10 is in die 20 Desember uitgawe van Huisgenoot.