Affairs: Ons lesers se biegbriewe skok



Toe ons vra lesers moet hul ervaring met ons deel, het ons nie so ’n oorweldigende reaksie verwag nie.

Tientalle lesers het hul hart oopgemaak om hul aangrypende en soms ontstellende en skokkende ervaring te bely.

Daar was vele briewe oor verwoeste lewens en die ontsettende tol wat ’n buiteegtelike verhouding eis.

Tog was daar lesers wat vertel ’n affair was die begin van ’n mooi liefdesverhaal.

Lees meer in die nuutste uitgawe en oordeel self.

Volg Huisgenoot op Twitter.