Eksklusief: Don oor sy vermoorde gesin



In die motor op pad Oos-Londen toe na die eerste groot gimkanabyeenkoms wat pa Deon, ma Christel en kleinsus Marthella nie sal meemaak nie, word dit ’n oomblik stil.

“My ma sou nou die broodjies uitgehaal het,” sê Don Steenkamp dan vir sy nuwe voog, Bennie Heckroodt.

Vir die jong Don is die lewe onderstebo sedert sy ouers en kleinsus op Goeie Vrydag op die gesin se plaas naby Griekwastad raaiselagtig vermoor is.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.