Eksklusief: Gyselaars se oorlewingstryd

20


Dis Kersdag 2011. Die dag dat die twee siek, uitgeteerde gevangenes vas geglo het hulle eindelik weer saam met hul geliefdes sal wees.

En die afgelope twee dae was hul oppassers inderdaad anders. Vriendeliker.

Nou en dan het een opgewonde sy arms soos ’n vliegtuig se vlerke gesprei en gesê: “Suid-Afrika, Suid-Afrika.”

Maar nou het iets verander…

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.