Eksklusief: Nicolette Lotter se berou



In die nuutste uitgawe van Huisgenoot besoek ons Nicolette Lotter in die tronk.

sy en haar broer, Hardus, word daarvan aangekla dat hulle hul ouers, Johan en Maria, op 19 Julie 2008 in ’n orgie van geweld in hul huis in Westville, Durban, vermoor het.

Nicolette ontken dit nie, maar beweer sy en haar broer is verlei deur MathewNaidoo, die derde beskuldige.

Lees meer in die nuutste uitgawe wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.