Hulle red honde uit skelms se kloue

honde


‘n Selfoon lui. Skielik skarrel almal rond in die nasionale dierewelsyntaakspan se kantoor in die Kaapse voorstad Pinelands.

“Agt honde is op pad Angola toe. Ons moet dit keer,” kondig hul bestuurder, Mariette Hopley, aan.

’n Lid van die publiek het vir haar ’n wenk gegee dat vermeende smokkelaars met vermoedelik gesteelde honde na ’n veearts op pad is; dié is genader om die nodige dokumente uit te reik sodat die diere oor die grens geneem kan word.

Lees meer oor hierdie aangrypende verhaal in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.