Klop die Skaal: Hier is die kampioen

klop


Dis  soos ou vriende wat mekaar ná ’n lang reis hier in ’n hotel in Seepunt ontmoet.

Leanne du Preez van Uitenhage en Steven Viljoen van Pretoria was immers langer as ’n jaar medeverslankers en Facebook-vriende van Huisgenoot se Klop die Skaal-projek.

Steven (51) is pas as die Klop die Skaalkampioen aangewys en Leanne (22) was die inspirasie.

Lees meer in die 27 Desember uitgawe van Huisgenoot.