Nuwe ophef oor borsvoeding

breastfeed0


‘n Voorbladfoto van ’n outjie van byna vier wat op ’n kassie staan om by sy ma se borste by te kom vir nog ’n sluk moedersmelk, het wêreldwyd opslae gemaak.

Dis uitlokkend en ontstellend, is gesê, en selfs dat dit aan pornografie grens. Op nuuswebtuistes en sosialemedianetwerke het dit dae lank gegons oor iets wat vir menige ma en suigeling so natuurlik is soos asemhaal.

Maar nie net dié foto en die vraagstuk van borsvoeding vir ouer kinders het ’n debat ontlok nie. Die artikel daarby oor verkleefdheidsouerskap (VO) het ’n woordestryd ontketen tussen voor- en teenstanders van dié metode van kinders grootmaak.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg ons op Twitter.