Groot harte vir klein skillies: HG in die ‘babahospitaal’ by honderde gestrande seeskilpadjies
Die akwarium in Kaapstad lyk deesdae byna soos ’n hospitaal vir karetskilpadjies, want honderde kleintjies sterk hier aan nadat hulle onlangs tydens ’n kwaai storm op ons strande uitgespoel het – en kyk hoe mooi word hulle versorg.