Talk is cheap. would rather meet and you can ask me anything you like, but if you have to know, I am basically a nice guy. im looking for a life partner.
Ek is n positiewe mens, wat eers die mooi in mense en die lewe raaksien. Vol foute, maar kan gou erken as ek verkeerd is. Eerlikheid staan hoog op my prioriteitslys! Eks lief...