CD: Linda Kilian – Kom Dans ‘n Bietjie

cd-lilian


Om as ’n solokunstenaar albums te verkoop moet jy iets spesiaals doen. Net nog ’n stem wat net nog liedjies sing, is net nie goed genoeg nie.

En as dit dan leenliedjies moet wees, moet jou interpretasie daarvan so buitengewoon wees dat mense weer en weer sal luister.

Linda Kilian bied niks nuuts nie, en wat sy aan Kurt se Hemel op Tafelberg en Steve se Pampoen doen, is skreiend. Hou verby.

Volg Huisgenoot op Twitter.