Ons dink: 4/5
Die Idols-naaswenner se debuutalbum wemel van ballades en hy gaan beslis die aandag daarmee trek.
Die eerste twee enkelsnitte, Make It Easy en Thanks to You, boer reeds op die radio.
Ons hou ook van My Desire met sy reggaestyl, terwyl R&B-aanhangers dol sal wees oor Thando, ’n duet saam met Loyiso Bala.







