Gepubliseer op 05/1/2012 in Skouspel, Vermaak
Als wat jy wil weet van Skouspel 2012
Als wat jy wil weet van Skouspel 2012:
Koop só:
Vanaf Maandag 9 Januarie om 09:00 word kaartjies aan intekenare verkoop. Vanaf Maandag 23 Januarie om 09:00 is kaartjieverkope oop vir die publiek. Kaartjies te koop by Computicket.
Kaartjiepryse:
Heel boonste vlak (kantaansig) : R280
Laer bo-vlak (kantaansig): R320
Heel boonste vlak: R365
Laer bo-vlak: R420
Grondvloer, ry KZ tot VZ, Blok B en F: R475
Grondvloer, ry AZ tot JZ, Blok C, D en E: R620
Datums:
Saterdag 6 Oktober om 14:00 en 20:00
Sondag 7 Oktober om 12:00
Saterdag 13 Oktober om 13:00 en 19:00
Sondag 14 Oktober om 12:00
KLIK HIER vir die lys van talentvolle kunstenaars wat by vanjaar se vertoning gaan optree.







