Ek is baie jonk van gees en hou van alles wat mooi is in die lewe. Hou van reis en nuwe plekke sien. Is baie netjies op myself en hou van lekker ruik. Kan met enige persoon...
Mal oor natuur diere plante hengel. Is n spontane kontak mens wat baie omgee vir my medemens. Hou van stilte, natuur sing sy eie song luister net fyntjies en jy sal hoor.
Powered by Facebook Comments