Ek is n aantreklike jong man. Hou van sport en die buite lewe. Is opsoek na n lewens maat om my lewe vir my te veryk en saam me n toekoms te bou. Hou van mense en verkeer graag...
Ek is vriendelik, eerlik en iemand wat omgee vir my medemens. Ek is 'n groot diere- en natuur liefhebber. Ek hou daarvan om sosiaal te verkeer, maar kan ook net so gemaklik...