Wen 4 dubbelkaartjies na die J&B Met

J&B


Die R2,5 miljoen J&B Met is om die draai en vanjaar spog dit met die bekendstelling van die “Racing it’s a Rush General Access Village”.

Die village is dié plek om te wees by die 2015 Met – daar is optredes deur Mi Casa, die kans om ’n diamanthangertjie ter waarde van R500 000 te wen, die ongelooflike Schweppes & GHFM Gig Rig en smullekker kosse deur Cape Town Food Trucks. En natuurlik ’n duidelike uitsig in die voorste ry op die resiesbaan, oorgenoeg sitplek, skadukolle en kroeë, en die drasties verminderde kaartjieprys van R125!

Toe, waarvoor wag jy?

Kaartjies is aanlyn deur Computicket beskikbaar.

Vul net jou besonderhede in om deel te neem.

Bepalings & Voorwaardes

  • Die kompetisie sluit Woensdag, 28 Janaurie 2015 om 15:00.
  • Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.
  • Die twee wenners sal lukraak gekies word en gekontak word.
  • Wenners is verantwoordelik vir eie reis- en verblyfkostes.
  • Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
  • Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
  • Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer om ons nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.