Wen een van vier Daniel Klein-horlosiestelle

dk


Eindelik is daar ’n stylvolle horlosie teen ’n wonderlike prys!

Daniel Klein, ’n handelsmerk wat in 1973 gestig is, het oor die wêreld heen ’n gewilde naam geword.

Hulle bied ’n wye reeks modieuse horlosies teen bekostigbare pryse, wat wissel tussen R495 en R995.

Nou hoef jy nie meer R1 000 of meer op te dok vir ’n stylvolle, modieuse horlosie nie. Nou kan jy vir so min soos R495 ’n hoëgehalte-horlosie kry wat jou styl aanvul. Teen daardie prys kan jy mos twee of drie aanskaf om met verskillende uitrustings te pas.

Kom in aanraking met Daniel Klein:


Bepalings & Voorwaardes:

  • Die kompetisie sluit 13 Oktober om 17:00.
  • Jy kan soveel keer deelneem as wat jy wil.
  • Die wenner sal lukraak gekies word en gekontak word.
  • Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
  • Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.