Wen R200 000!

logo


Met ons nuwe Maand-van-liefde-kompetisie kan jy R200 000 kontant wen, plus nog ’n klomp lekker pryse soos handsakke, juwele, jeans en ’n romantiese naweekwegbreek.

Daarby gee ons weekliks kontantpryse van altesaam R50 000 weg in die Soek-soek-die-hartjie-en-wen-kompetisie. Dis meer as R400 000 se pryse wat opgeraap kan word!

Maak seker jy loop nie hierdie kans op heerlike pryse mis nie. Dis nou die geleentheid om iets spesiaals vir jou of ’n geliefde te wen – of net weer ’n meevallertjie te kry ná ’n lang, duur Desembervakansie. Skryf nou in!

KLIK HIER vir die volledige artikel wat in Huisgenoot, 26 Januarie 2012 verskyn.

WEN SÓ
Daar is DRIE maniere waarop jy pryse van altesaam meer as R400 000 kan wen!
1. Nommerspel
2. Soek-die-hartjie
3. Bonushart-kompetisie

WEEKLIKSE PRYSE
Kontantpryse (R50 000 is op die spel)
’n Naweek by die Cape Royal-hotel en -spa ter waarde van R15 000
10 Sony Ericsson-Xperia-selfone
45 sterlingsilwer-en-kristal-Hartjie-hangertjies van American Swiss
18 geskenkpakke van Jeanne Arthes-parfuum ter waarde van R1 000 elk
10 Kathy van Zeeland-handsakke ter waarde van R1 700 elk
6 Patio Warehouse-bewyse ter waarde van R3 000 elk
3 True Religion-jeans
52 Nivea-velsorggeskenkpakke ter waarde van R350 elk
15 Magnolia-geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk

PLAK EN WEN R200 000!
Jy kan ook R200 000 wen in ons bonushartkompetisie. Kry jou plakstuk in die uitgawe van 26 Januarie 2012 en plak elke week die bonushart op die kaart. Die eerste bonushart verskyn in hierdie uitgawe en die volgende vyf uitgawes sal elk ’n bonushart bevat. Bêre jou kaart tot die sluitingsdatum!

♥Maak dus seker jy mis nie die ’n enkele Huisgenoot in die 5 weke vanaf die uitgawe van 26 Januarie 2012 (beskikbaar vanaf Vrydag 20 Januarie 2012) misloop nie.

♥As jy dalk van die volgende uitgawes misloop en steeds aan die kompetisie wil deelneem, kan jy dit so bestel: Bel 086-010-3686 of e-pos huisgenoot_inteken@media24.com.